Body Oil / Lyf Olie – BELOVED (250ml)

Body Oil / Lyf Olie – BELOVED (250ml)

R280.00

6 in stock

SKU: SP-646 Category: Tags: , , ,

Body Oil / Lyfolie – Beloved

Smeer die olie aan na ‘n heerlike stort of gooi so bietjie in jou badwater vir ‘n ontspanningsfees. Jy is meer. Meer as wat jy van jouself dink, meer as wat ander van jou dink. Jy is geliefd, kosbaar, sterk en meer as genoeg.

You are the God who sees me. ~ Gen 16:13

Basis van Amandel-, Druiwepit- en Kasterolie. Essensiële olies: Laventel, Roosmalva, Bergamot & Roos

Cart