Kids Book (Afr) – Klein Beertjie leer (Stel van 10)

Kids Book (Afr) – Klein Beertjie leer (Stel van 10)

R349.00

Kids Book (Afr) – Klein Beertjie leer (Stel van 7)

5 in stock

Kinder Bybelboeke - Stel van 10 (Klein beertjie....)

Hierdie volkleurboeke is ideaal om 3- tot 6-jariges te help verstaan met daaglikse dinge.

Die eenvoudige vrae agter in die boek help kinders om dit wat hulle geleer het in hulle eie lewe toe te pas en help hulle om meer oor die Bybel te leer.

Die reeks bestaan uit die volgende boeke:

  • Klein beertjie sê vir God dankie
  • Klein beertjie ontmoet Jesus
  • Klein beertjie leer oor liefde
  • Klein beertjie leer deel
  • Klein beertjie vertrou op God
  • Klein beertjie ondek die Skepping
  • Klein beertjie praat die waarheid

Additional information

Dimensions 200 × 25 × 200 mm

Cart